HB
Henk B
1 reviews | Active since Apr 2023
21 Oct 2025, 16:34
My sharetrackin ervaring
Die nuwe sagteware is vir my baie duidelik en verstaanbaar en gebruikers vriendelik ek is baie beindruk omdat alles outomaties is help dit rerig baie vir al as jy n besige mens is dan kan jy die orders plaas en aangan met jou dag en ook die stoploss beskerm jou teen groot verliese,En die opleiding van vandag was vir my baie insiggewend en dit was vir my verstaanbaar vir my wat n leek is en eintlik min kennis van aandele het, ek is gelukkig sover baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
21 Oct 2025, 17:08Henk,
Baie dankie vir die terugvoer en is ons bly jy vind die nuwe sagteware maklik om te verstaan en te gebruik.
Moet asb nie huiwer om uit te reik na ons support span nie, hulle is daar om jou by te staan en hulle hulp aan te bied.
Share Trackin Span

Sharetrackin's reply21 Oct 2025, 17:08
Official
Henk,