PN
Petrus N

1 reviews | Active since Oct 2023

02 Apr 2025, 14:24

My sharetrackin ervaaring

Die nuwe sagteware lyk baie meer userfriendly en ek hou meer van die light background ,Die opleiding was baie eenvoudig en toepaslik en die opleidings manne is baie geduldig en behulpsaam en dieslfde gan vir die support spam hulle het altyd gehlp en meer gedoen as wat hul moes om te help nie net die minimum hulle doen die maximum vir n mens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply02 Apr 2025, 18:48
Official
Good day PetrusThank you very much for the positive feedback. It's always great to hear as we always try to go above and beyond for our clients. Please remember that if you need any assistance, we are only a phone call away. 
ShareTrackin Team