JM
James M

1 reviews | Active since Apr 2025

12 Jan 2026, 11:26

My shareetrackin suppoer en training vervaring

Die opleiding vanaf laas jaar tot nou toe was sover rerig goed gewees en almal wat my al gehelp het is baie vriendlik en behulpsaam en ek moet se my persoonlike tegnikus verduidleik alles baie mooi en duidelik dankie vir al die hulp.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply12 Jan 2026, 11:28
Official
Good day James
Thank you very much for the great review. 
Remember, in investing, what is comfortable is rarely profitable. 
Share Trackin Team