LB
Leon B

1 reviews | Active since Sept 2024

06 Jan 2026, 19:10

My opleiding ervaring

Ek wil net rerig dankie aan die support manne wat my nog al die pad help en ondersteun met die trading hulle is baie behulpsaam en is altyd op tyd baie goeie diens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply06 Jan 2026, 20:19
Official
Leon, 

Baie  dankie vir die terugvoer. Ons deel dit graag met die support span.

Wees verseker dat jy enige tyd kan uitreik sou jy enige hulp kort.

Groete.

ShareTrackin