HE
Heinrich E

1 reviews | Active since Jun 2022

01 Jun 2022, 15:23

My ondervinding met Sharetrackin in 2022

Ek was by Sharetrackin voorheen en ek kan se dit het baie verbeter oor die jare. Ek voel baie beter oor my kennis en vermoe om self te kan reg kom tedanke aan Sharetrackin en die opleiding sessie saam met die span. Die nuwe weergawe is baie beter as die ou een en die sms'se wat hul stuur is meer gereeld en ek voel baie beter oor die inligting wat Sharetrackin vir my stuur in die algemeen.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply01 Jun 2022, 15:37
Official
Dear Heinrich E,
Thank you for the 5 star review, we need positive feedback, to know we are on the right track,
The Sharetrackin Team,