IB
INEZ B

1 reviews | Active since Mar 2009

15 Nov 2025, 11:55

My nuwe ervaaring met sharetrackin en ook my persoonlike tegnikus

Die sagteware is redelik okay en dit het baie informasie jy kort net tyd om alles te gaan lees. Die opleiding het rerig baie verbeter saam my persoonlike tegnikus hy is rerig baie behulpsaam en vriendlik, maar ek het nog n pad om te stap voordat ek kan begin live trading doen.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Nov 2025, 22:53
Official
Inez, 

Dankie dat jy jou terugvoer deel. 

Onthou, dat enige iets in die lewe wat die moeite werd is van jou tyd en aandag gaan verg. Ons span is daar om die ervaring makliker te maak en sal jou bystaan met die nodige hulp.

Ons sien uit na jou vordering.

ShareTrackin