DL
Donovan L

1 reviews | Active since Nov 2024

19 Aug 2025, 14:19

My ervaring sover

Die nuwe sagteware lyk baie beter en lyk ook baie meer userfriendly ek sal hom binnekort baas raak, En die opleiding was baie maklik om te verstaan en ek het rerig baie geleer en hulle is ook baie behulpsaam,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply20 Aug 2025, 07:12
Official
Good day Donovan
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Share Trackin Team