SH
Stiaan H

1 reviews | Active since Feb 2023

15 May 2023, 12:08

My ervaring so ver

Ek geniet my tyd so ver. Die opleiding sessies help geweldig baie en die ondersteuning is baie goed. Ek is tans nog besig om teleer en teofen maar so ver het ek geen klagtes nie. Dankie baie vir alles tot dus ver. Ek beveel Sharetrackin aan vir enige iemand.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 May 2023, 12:11
Official
Good day Stiaan
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team