AA
Abel A

1 reviews | Active since Jan 2024

07 May 2025, 08:51

My ervaring metdie n...

My ervaring metdie nuwe encompass is baie goed hy is baie beter en baie maklilker om mee te werk en ook die grafieke en die hele sagteware is baie beter ek kan nie kla nie en ook die opleiding geniet ek baie die ouens is baie behulpsaam en is altyd op tyd en maak nooit dat jy wag vir jou sessie nie,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply07 May 2025, 08:53
Official
Good day Able
Thank you for your amazing review! The market may go up and down, but your knowledge and confidence should only go up! We’re excited to be part of your journey.
ShareTrackin Team