DP
Dirk P

1 reviews | Active since Aug 2022

08 Aug 2022, 13:37

My ervaring met Sharetrackin

Die opleiding was baie goed en insigeewend, Ek wens ek kon meer sessies gehaad het want ek geniet dit baie en al vergeet ek wat ons laas keer gedoen het, die span het geen probleem om die weer oor tedoen nie. Baie dankie Sharetrackin. Ek sal verseker kan Sharetrackin aanbeveel aan enige iemand.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply08 Aug 2022, 13:48
Official
Good day Dirk
Thank you for the positive review. It is always great to hear that our clients are enjoying the program and training. 
Please remember to call us if you need any further assistance. 
ShareTrackin Team