NA
Nico A

1 reviews | Active since Mar 2023

09 Jul 2024, 09:39

My ervaring met Sharetrackin.

Ek het n baie goeie ervaring met julle so ver gehad. Ek het net so bietjie agter geraak maar ek is besig om vinnig weer op te vang. Die opleiding sessies en die webinaars en ook die Sharetrackin Media telegram groep help geweldig baie. Dankie vir al die hulp en bystand.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply09 Jul 2024, 09:42
Official
Good day Nico
Thank you very much for the great review. 
Remember, in investing, what is comfortable is rarely profitable. 
Share Trackin Team