JT
J T

1 reviews | Active since Sept 2023

12 Jul 2025, 08:56

My Ervaring met Forex by ShareTrackin

Ek het nou al 'n paar maande lank deelgeneem aan ShareTrackin se forex-opleiding en platform, en ek kan met eerlikheid sê dat ek baie tevrede is met die ervaring tot dusver.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply12 Jul 2025, 09:27
Official
Mnr Trollip

Baie dankie dat u, na u al 'n tyd lank ons dienste gebruik het, u terugvoer te deel.

Mag u ervaring positief bly en moedig ons u aan om uit te reik indien u enige hulp kort.

ShareTrackin