JS
Jacques S
1 reviews | Active since Aug 2024
10 Jan 2026, 08:15
My ervaring met die opleiding en ondersteuning
Ek moet se die sagteware is redelik gebruikers vriendelik en hy gee jou kaans om voute te maak en daaruit te leer en reg te maak, en ek moet se ek is baie tevrede met die opleiding want am al het sover met my tempo gewerk en as n mens vas hak by een plek sal hulle meer sessies he tot jy reg kom hulle los jou nie in die donker nie, as daar iemand is wat in die aandeel mark wil speel sal ek graag sharetrackin voorstel soos ek al in die verlede het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
10 Jan 2026, 17:32Jacques,
Dankie vir die terugvoer.
Jy is korrek, die span sal jou nie in die donker laat nie en kan jy enige tyd uitreik vir ekstra hulp.en ondersteuning.
ShareTrackin
Dankie vir die terugvoer.
Jy is korrek, die span sal jou nie in die donker laat nie en kan jy enige tyd uitreik vir ekstra hulp.en ondersteuning.
ShareTrackin
Sharetrackin's reply10 Jan 2026, 17:32
Official
Jacques,