CH
Chantelle H

1 reviews | Active since Mar 2023

29 Oct 2025, 09:08

My ervaaring met sharetrackin tot vandag

Die sagteware is vir my redelik goed het nog geen probleme met die sagteware gehaad nie,En die opleiding is baie goed ek voel ek moet net meer begin doen van my kant af, Ek sal sharetrackin aanbeveel aan almal wat wil leer trade op die aandele mark.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply29 Oct 2025, 09:14
Official
Good day Chantelle
Thank you very much for the great review. 
Remember, in investing, what is comfortable is rarely profitable. 
Share Trackin Team