FG
Fanus G

1 reviews | Active since Jun 2022

17 Jun 2025, 12:28

My 6 jaar ervaaring sover saam sharetrackin

Ek moet se die sagteware is baie goed en ek kon dit lekker gebruik veral nadat die support my gehelp het en deer die sagteware gevat het,En al die sessies wat ek al gehaad het was baie leer saam en hul was altyd daar as n mens hulp nodig gehaad het veral as ek n whatsapp gestuur het dan het hul my gebel en gehelp baie baie goeie support. Ek sal gerus sharetrackin voorstel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply17 Jun 2025, 12:31
Official
Good day F****
Thank you very much for the your review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients. 
"Life shrinks and expands in proportion to one's courage" 
Share Trackin Team