AJvV
Adre Jansen van Vuuren

1 reviews | Active since Dec 2023

06 Nov 2025, 17:31

My 2 jaar ervaring met sharetrackin en die support span

Die sagteware gee jou rerig baie goeie informasie en alles is up to date,En die opleiding is rerig baie goed en hulle volg gereeld op en hou aan bel en help n mens om meer betroke te wees met alles baie dankie vir julle ondersteuning en diens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply06 Nov 2025, 20:42
Official
Good day Adre
Thank you very much for the great review. 
Remember that you are powerful beyond measure, that you are capable of pretty much anything you are willing to work for. 
Share Trackin Team