bB
buks B

1 reviews | Active since Mar 2025

25 Nov 2025, 08:12

My 10 maande ervaaring sover

Die sagteware is rerig n baie nice proegram hy is rerig baie goed nadat ek hom begin verstaan het was hy nie meer moelik gewees nie en was maklik gewees om te gerbuik, En die opleiding was rerig b aie goed gewees my persoonlike tegnikus het gedoen wat hy moes en het altyd my proebeer help en was daar vir ondersteuning.Ek sal sharetrackin aanbeveel aan almal wat belangstel om te trade en tyd het om te trade.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Nov 2025, 08:26
Official
Buks,

Baie dankie vir die terugvoer. Die punt wat jy maak dat nou dat jy verstaan is die gebruik van die sisteem en dienste nie meer moeilik nie is baie belangrik vir enige klient om te lees. Enige projek of investering in jou kennis verg tyd. Ons is bly jy maak gebruik van die support span om jou ervaring meer gemaklik te maak en vertrou jy sal aanhou om na hulle toe uit te reik vir hulp.

ShareTrackin