WW
Willem W

1 reviews | Active since Nov 2025

25 Nov 2025, 09:50

my 1 jaar ervaaring sover

Die sagteware is ek 100% mee gelukkig dit werk baie goed en help my baie verbeter met my trading en ook dit help my meer leer van hoe trading werk. en die opleiding is ook rerig baie goed die tegnukiste help mens rerig baie ne is altyd bereid om die extra myl te gaan en is altyd daarso om jou te ondersteun great hulp van support af,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Nov 2025, 10:35
Official
Willem,

Dit is verblydend om te lees dat na 'n jaar jy positief en gemotiveerd voel oor die diens asook die sagteware.

Wees verseker dat ons bly werk aan inhoud wat kliente se ervaring verbeter en vergemaklik.

Ons support span is daar vir ondersteuning.

ShareTrackin