AB
AJ B

1 reviews | Active since Jan 2026

30 Jan 2026, 15:35

Mooi uitgele

Die tegnikuste is geduldig en verduidelik dit so dat ek die informasie kan verstaan, Die program lyk na bull van een maar is gebruikers vriendelik,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply30 Jan 2026, 20:35
Official
AJ,

Dankie vir die tyd en dat jy jou terugvoer deel.

Ons is bly jy vind die tegnikuste se hulp van waarde.

Reik asb enige tyd uit indien ons met enige iets kan help.

ShareTrackin