DT
Darryl T

1 reviews | Active since Aug 2023

25 Aug 2023, 15:55

Merkwaardige ervaring.

Hierdie was `n redelike onsekere begin rondom die markte en waar om met so `n proses te begin - Sharetrackin het my van die nodige programme, inligting en opleiding verskaf, opleiding wat my van aansienlike bystand verleen het en ek kon heel gemaklikik oors***el na die lewendige verhandeling van aandele. Baie dankie Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply28 Aug 2023, 07:20
Official
Good day Darryl
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember this one great truth. You are in control of your life. 
Share Trackin Team