RN
Roelof N
1 reviews | Active since Sept 2023
28 Jul 2025, 17:54
Meer as net sagteware – ’n ware leermaat in belegging
ShareTrackin is nie net ’n hulpmiddel nie, dis ’n hele ervaring. Die nuwe weergawe is indrukwekkend – maklik om te navigeer en perfek vir iemand wat ernstig is oor groei in die mark. Wat ek veral waardeer, is hoe die opleiding jou stelselmatig opbou. Die tegniekiste en afspark-sessies is prakties, duidelik en sonder onnodige ingewikkeldheid. Jy voel nooit oorweldig nie – net bemagtig. Hierdie platform gee regtig waarde vir geld
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
28 Jul 2025, 21:03Roelof,
Dankie dat jy jou ondervinding deel.
Jou terugvoer dat ShareTrackin nie net 'n hulpmiddel is nie maar 'n ervaring, is verblydend om te lees, en deel ons dit graag met ons span.
Moet asb nie huiwer om uit te reik sou jy meer opleiding nodig kry of vrae het nie, dis hoekom ons daar is vir jou.
ShareTrackin

Sharetrackin's reply28 Jul 2025, 21:03
Official
Roelof,