VM
Veronicha M

1 reviews | Active since Jun 2022

15 Aug 2023, 13:12

Lewendige Handel op die JSE beurs

Baie dankie vir die tegniese span vir hulle insette word ten sterkste aan beveel om deur ShareTranckin te werk. Ek het SOL gekoop op die 1ste Augustus gekoop op die StandardBank Online Share Trading Sagteware en het weer die aandeel verkoop op die 10de Augustus verkoop en met die tegniese span se hjulp het ek reg gekry om R1 284 profeit te maak . Dankie aan Sharetrackin . Ek sal Sharetrackin aanbeveel aan enige iemand wat n t****e inkomste wil maak.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 Aug 2023, 13:16
Official
Good day Veronicha
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team