sR
sarie R

1 reviews | Active since Jul 2025

31 Jul 2025, 16:38

Lekker sessies met my tegnikus

baie geduldig vriendelik en behulpsaam die aanmoediging wat ek ontvang is baie waardeer. Sagteware is n goeie voorbereiding vir die lewendige platforms en is baie gebruiker vriendelik en maklik om te gebruik

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply31 Jul 2025, 17:04
Official
Sarie,

Ons waardeer jou terugvoer en dat jy die sagteware en diens van hulp vind.

Ons is daar om jou te help, elke stap, en kan jy enige tyd uitreik met vrae.

ShareTrackin