JB
Jobert B

1 reviews | Active since Dec 2015

07 Aug 2024, 12:40

Leer hoe om meer effektiewe besluite te maak op die mark.

Ek was voorheen n klient gewees. Ek moet se die diens het baie verbeter en ook die advies wat julle gee. Die mark is maar onvoorspelbaar, maar die opleiding en advies wat n mens ontvang, leer hulle vir jou hoe om meer effektiewe besluite te maak op die mark.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply07 Aug 2024, 12:41
Official
Good day Jobert
Thank you very much for the great review. 
Remember, in investing, what is comfortable is rarely profitable. 
Share Trackin Team