FM
Franco M

1 reviews | Active since Oct 2019

18 Oct 2019, 11:23

Lee Williams

Goeie diens gelewer deur Lee Williams help my altyd met vra en is altyd vriendlik maak jou welkom en gemaklik voel met Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply21 Oct 2019, 11:45
Official
Franco

Dit is baie lekker om terugvoer van ons kliente af te ontvang.

U kan altyd seker wees van ons toegewyde diens en kan u enige tyd ons na-verkope tegniese span s***el vir enige hulp.

U moet ook asb gebruik maak van ons webinaar klasse met Moxima, die terugvoer daarop is uitstekend.

Vriendelike Groete.
Sharetrackin