MH
Marinda H
1 reviews | Active since Oct 2009
18 Oct 2019, 10:01
Juan Claasen
Juan Claasen (my p.a) jou dienste aan my is uitstekend. Jy praat my taal en gee inligting baie spesifiek en verduidelik baie goed. Baie dankie. Ek voel sommer welkom by julle.
Marinda van Heerden
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
18 Oct 2019, 10:16Marinda
Dankie vir die terugvoer rakende ons kollega Juan. Hy is al lank by die Maatskappy en is baie toegewyd tot ons kliente en hulle sukses.
Ons hoop jy geniet die produk en dienste en maak gebruik van al die fasiliteite tot jou beskikking.
Moet nie huiwer om ons kantore te s***el sou jy enige hulp nodig het nie.
Vriendelike groete.
Sharetrackin Span

Sharetrackin's reply18 Oct 2019, 10:16
Official
Marinda