JS
JB S

1 reviews | Active since Sept 2022

21 Oct 2025, 12:54

Intresante en lekker sessies

Die opleiding wat ek ontvang is baie deeglik en intresant. Die tegniese goed word mooi opgestel en verduidelik. Sonder die hulp wat ek ontvang sou ek sukkel. Sagteware is n goeie produkt was n bietjie skrikerig an die begin maar is heel maklik om te gebruik na dat dit reg op gestel was,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply21 Oct 2025, 12:55
Official
Good day JB
Thank you very much for the your review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients. 
"Life shrinks and expands in proportion to one's courage" 
Share Trackin Team