EZ
Eurika Z

1 reviews | Active since Jan 2024

22 Jan 2024, 14:31

In my huistaal, Afrikaans!

Ek hou baie van die feit dat dit in my huistaal, Afrikaans, aan gebied word. Die personeel by Sharetrackin is baie vriendelik en hulpvaardig. Mens kan ook hoor dat hulle weet waarvan hul praat en het baie kennis van hul werk.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply22 Jan 2024, 15:20
Official
Good day Eurika
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team