LC
Leon C

1 reviews | Active since Jul 2023

19 Jul 2023, 12:40

Hulpvaardige opleiding sessies

Die begin van my trading loopbaan was n gesukkel maar na n paar opleiding sessie van die tegniese span af begin ek baie beter verstaan hoe die proses werk en hoe om bekend te word met die stock markte.Ek sal Sharetrackin voorstel aan mense wat n belangstelling het tot die stock markte.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply20 Jul 2023, 08:38
Official
Good day Leon
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team