BB
Barney B

1 reviews | Active since Jun 2022

18 Jun 2022, 08:50

Happy client

Ek vind die Sharetrackin span baie hulpvaardig veral met iemand wat sukkel met rekenaars verduidelik hulle baie goed en is altyd geduldig met jou as klient. Julle is altyd op tyd met my sessies en ek vind dit baie leersaam. Die sagteware uitsteekend.Baie baie dankie vir julle dienste

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply18 Jun 2022, 17:37
Official
Good day Barney 
Thank you for the positive feedback. 
We try and provide only the best for our clients and it is always nice to hear it is paying off. 
Please remember that we are here to assist where possible, all you have to do is call. 
ShareTrackin Team