TB
Tollie B

1 reviews | Active since Aug 2023

15 Nov 2023, 12:04

Happy client

Die tegnikuste is altyd bereid om te help en hulle help jou waar hulle kan, hulle is baie geduldig en gaan als stap vir stap saam jou deur en maak seker jy verstaan als as jy vasbrand. Daar word gevra of jy als verstaan . Die sagteware is baie gebruik vriendelik en als daar op kan jy by toepas met hulle ondersteuning. Dankie vir julle dienste!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 Nov 2023, 14:10
Official
Good day TollieThank you very much for the positive feedback, It's always great to hear!We are looking forward to walking the road to financial freedom with you.Please remember that if you need any assistance, we are only a phone call away. 
ShareTrackin Team