BF
Buks F

1 reviews | Active since May 2023

08 May 2023, 20:51

Happy client

Ek vind die sharetrackin sagteware baie toepaslik en gebruikers vriendelik. Baie maklik om deur als te werk en leer jou baie goed van die JSE da is n paar training videos wat jy op jou eie kan gaan deur werk en dan soos wat jy notas maak kan jy dit deur gee aan die tegnikuste en hulle help jou met al die vrae en goed wamee jy sukkel. Dankie vir julle puik dienste en samewerking!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply09 May 2023, 07:09
Official
Good day Buks
Thank you very much for the positive review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
If we don’t change, we don’t grow. If we don’t grow, we aren’t 
really living.
Share Trackin Team