RS
Rudi S

1 reviews | Active since Aug 2023

11 Jul 2024, 08:49

Happy Client

Ek is baie gelukkig met die ondersteuning wat ek ontvang van Sharetrackin af. Ek het geen klagtes nie. Die opleiding help baie. As ek meer tyd gehad het om op die mark te speel so ek baie vinniger kon vorder tot by die punt waar ek wil wees, maar ons vat dit een stap op n ****. Baie dankie aan Sharetrackin. Ek beveel julle aan vir enige iemand.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply11 Jul 2024, 09:02
Official
Good day Rudi
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember, talent is a pursued interest. Anything that you are willing to practice, can be mastered. 
Keep going!
Share Trackin Team