JW
Johan W

1 reviews | Active since May 2022

13 Oct 2022, 18:40

Happy client

<div>Ek is baie tevrede met die sharetrackin Support span altyd op tyd met hulle opleiding sessie en bel n mens as jy tot vergeet het. Ek is baie gelukkig met hulle dienste en wat hulle jou als leer op die Sharetrackin Produk . Ek het rerrig geen klagtes van my kant af nie. Ek sal defnitief die sagteware aanbeveel.</div>

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply14 Oct 2022, 08:14
Official
Dear Johan W,
Thank you for the 5 stars and great review,
We will walk side by side with you, 24/7!
The Sharetrackin Team