AC
Andre C

1 reviews | Active since May 2022

02 May 2023, 08:14

Happy client

Julle diens is baie puik en die sharetrackin sagteware is baie goed en maklik om te gebruik. Die opleiding sessies wat die tegnikuste gee is baie goed en hulle help jou mooi op elke vraag wat jy het. Dankie vir julle hulp!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply02 May 2023, 08:16
Official
Good day Andre
Thank you very much for the great review. 
Remember that you are powerful beyond measure, that you are capable of pretty much anything you are willing to work for. 
Share Trackin Team