MB
Marius B

1 reviews | Active since Sept 2022

23 Nov 2022, 11:25

Happy client

Ek is baie tevrede met die hulp van Die shretrackin support span hulle is altyd op tyd met hulle opleiding sessie die dag wat jy n sessie het, hulle verduidelik als tot op die punt met enige vrae wat jy het en as jy nie verstaan sal hulle aanhou om jou te verduidelik tot jy verstaan. Ek sebaie dankie aan die span

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply23 Nov 2022, 12:30
Official
Good day Marius
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team