HG
Hardus G

1 reviews | Active since Mar 2018

25 Nov 2022, 15:18

Happy client

Met die ontvang van die oproep kan jy hoor daar is altyd n glimlag , baie greetig om jou by te staan. Sagte ware is baie maklik om op te werk . Tegnikus het geen probleem om jou te help n 2 de keer iets te verduidelik en seker te maak dat jy als verstaan. Gee nodige advies , wys en verduidelik waar die voute gemaak is en maak seker dat daar verstaanbaarheid is op die markte.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Nov 2022, 15:19
Official
Good day Hardus 
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team