CvdB
Christo van den Bergh

1 reviews | Active since Jan 2024

31 Jan 2024, 14:19

Happy client

Baie goeie diens ontvang van die mense af met goeie leiding rakende die beurs, al die grafieke en hoe om "actually" meer op my beleggings te kan maak. Gaan nie altyd 100% met die koop en verkoop nie, maar oor die algemeen goeie resuktate as 'n beginner.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply31 Jan 2024, 14:20
Official
Good day Christo
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember this one great truth. You are in control of your life. 
Share Trackin Team