JM
Johan M

1 reviews | Active since Jul 2022

27 Jul 2022, 11:22

Happy client

Die sagteware is gebruikers friendelik en maklik om te gebruik ek geniet dit vreeslik om op dit te werk en ek leer elke dag ietsie nuuts. Die Sharetrackin tegniese span help n mens altyd wa hulle kan en is altyd geduldig en asook op datum/tyd met hulle opleiding sessies. Ek sal defnitief die sagteware aanbeveel aan ENIGE nuwe traders.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply27 Jul 2022, 11:25
Official
Good day Johan

Thank you for the positive review, it is always great to hear. 
We always try to provide only the best for our clients and it is great that you are leaning something new each time. As the world grows, we grow with it. 

ShareTrackin Team