MS
Michael S

1 reviews | Active since Dec 2024

11 Jun 2025, 10:47

Happy client

Ek het geen agtergrond of kennis van aandele gehad nie totdat ek by Sharetrackin betrokke geraak het. Sederdien het my kennis baie verbreed danksy die uitstekende opleiding wat ek weekliks van die tegnikus ontvang. Hy is ook enige tyd beskikbaar wanneer ek hulp benodig of raad soek. Die opleiding is uitstekend en die tegnikus sal jou volledig toerus om die aandelemark te betree. Ek kan Sharetrakin sterk aanbeveel vir iemand wat in daardie rigting wil beweeg.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply11 Jun 2025, 10:50
Official
Michael

Baie dankie dat jy jou ondervinding deel.

Dit is verblydend om te lees dat jy tevrede is met die diens, bystand en werklik kennis opbou.

Ons hoop jou ondervinding bly positief en nooi jou uit om enige tyd ****ak te maak wanneer jy hulp kort.

Groete.
ShareTrackin