MC
Marius C

1 reviews | Active since May 2023

20 May 2023, 11:42

Happy Client

Telefoniese opleidingsessies wat ek gekry het was van puik gehalte. konsultante is vriendelik en het uitstekende kennis van die produk. Sagteware is verbruikersvriendelik en van goeie gehalte. Sal hulle aanbeveel vir enige iemand wat op die aandelemark wil handel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply22 May 2023, 06:49
Official
Good day Marius
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team