1 reviews | Active since Jun 2023
Ek kan nie rerig dink aan enige klagtes nie en ek het nog enige slegte ervaring gehad wat ek kan aan dink nie. Inteendeel ek is baie gelukig met die dienste en die opleiding en maak gebruik van die telegram recommendations en dit help geweldig baie. Danie vir n great ervaring.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.