AT
Andre T

1 reviews | Active since Jul 2022

17 Sept 2025, 15:09

Goeie sessies met my tegnikus

Ek is dankbaar dat ek die regte persoon gekies het om my opleiding te gee in die aandele mark. Hy is geduldig met n persoon en dit is n plesier om n sessie saam met my tegnikus te kan doen.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply17 Sept 2025, 15:28
Official
Andre,

Baie dankie dat jy jou ervaring deel.

Ons is bly om te verneem dat jy die sessies saam die tegnikus geniet en van waarde vind.

****ak ons gerus indien daar enige vrae is of verdere hulp benodig word - ons is daar vir jou.

Share Trackin