CN
Christo N

1 reviews | Active since Aug 2023

25 Apr 2025, 10:20

Goeie rugsteun

Die nuwe sagteware is n baie groot verbetering oor die ou sagteware dit werk ook lekker saam trade nation se blad, En die opleiding is baie tegnies korrek en hulle gee baie detail, en die die support was nog altyd baie vinnig, vriendelik en behulpsaam.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Apr 2025, 11:39
Official
Good day Christo
Thank you very much for the great review. 
Remember, financial intelligence is one investment you can never lose. 
Share Trackin Team