BM
Belinda M

1 reviews | Active since Jun 2016

13 Apr 2023, 13:26

Goeie inligting sover

Die Sharetrackin span gee goeie inligting maar die opleiding gaan bietjie vinnig en dit vat bietjie tyd om al die oefening in te kry, so die vordering is nie so vinnig soos wat ek dit sou wou he nie. Tegnikuste is altyd vriendelik en geduldig. Ek moet nog leer om die sagteware heeltemal te bemeester maar ek begin regkom.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply13 Apr 2023, 13:32
Official
Good day Belinda
Thank you very much for the positive review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
If we don’t change, we don’t grow. If we don’t grow, we aren’t 
really living.
Share Trackin Team