MP
Mark P

1 reviews | Active since Dec 2013

09 May 2024, 11:36

Goeie Diens Ontvang

Baie dankie vir die vriendelike diens wat jul my gegee het. Die tegniese bystand is baie hulpvol en altyd beryd om te help. Enige vra wat ek het kon hul onmiddelik beantwoord en vat mens stap vir stap deur. Ek beveel hul opleiding virseker aan as jy wil beheer van jou eie portefeulje neem op die aandelebeurs.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply09 May 2024, 14:11
Official
Good day Mark
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team