PC
Paul C
1 reviews | Active since Feb 2020
11 Jun 2025, 07:15
Goeie diens
Opleiding was baie goed en die tegnikus was baie behulpsaam en vriendelik, Sagteware lyk baie goed en die informasie is behulpsaam.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
11 Jun 2025, 08:30Paul,
Ons is bly om te verneem dat jy die opleiding onder die knie kry en dat jy tevrede is met die diens van die tegnikus.
Ons poog om die informasie so gebruikersvriendelik moontlik te hou en moedig jou aan om van die webinaar klasse en hulp van support gebruik te maak.
Groete.
ShareTrackin

Sharetrackin's reply11 Jun 2025, 08:30
Official
Paul,