DT
Dale T

1 reviews | Active since Oct 2023

27 Oct 2023, 12:21

Goeie diens!

Ek moet se julle help verskiklik baie. Dit maak nie saak wat die tyd is nie, julle is altyd daar. Hoe julle die opleiding deur gee is baie vloeiend en word baie maklik verstaanbaar gemaak. Ek is baie tevrede met alles.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply27 Oct 2023, 12:22
Official
Good day Dale
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team