GK
Gert K

1 reviews | Active since Apr 2025

11 Apr 2025, 10:22

Goeie diens

Die nuwe sagteware is baie goed en is maklik om te gebruik, Die opleiding is baie goed en insigewend!Ek sal sharetrackin voorstel baie goeie diens. Ek het die produk 20jr gelede gekoop en hulle bly by hul belofte van lewenslange diens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply11 Apr 2025, 10:24
Official
Good day Gert
Thank you very much for the great review. 
Remember, financial intelligence is one investment you can never lose. 
Share Trackin Team