MCJvR
Mathys C Janse van Rensburg
1 reviews | Active since Sept 2020
05 May 2025, 18:19
goeie diens
die opleiding is sover baie goed en baie profesioneel en hulle is baie vriendelik, Die nuwe sagteware is redelik maklik ek moet net n bietjie meer oefen mar sover kom ek nog reg,
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
06 May 2025, 08:20Mathys
Dankie vir jou terugvoer. Wees verseker dat ons deurgaans daaraan werk om ons dienste en produk so gebruikersvriendelik as moontlik te maak en soek ons altyd na maniere om te verbeter.
Reik asb enige tyd uit na die support span al is dit net om voorstelle te deel, hulle is altyd daar om jou by te staan.
Groete.
ShareTrackin-span

Sharetrackin's reply06 May 2025, 08:20
Official
Mathys